Kalender

Kalender vir GNOME

GNOME Kalender is 'n eenvoudige en elegante kalender toepassing ontwerp om met GNOME te integreer. Deur komponente waarop GNOME gebou is te hergebruik, pas dit mooi in die GNOME ekosisteem in.

Ons streef daarna om die perfekte balans te kry tussen goed ontwikkelde funksies en bruikbaarheid. Nie te veel of te min nie. U sal gemaklik voel om Kalender te gebruik, asof u dit al 'n ewigheid gebruik!

Get involved

Explore the interface

Get to know us

More Information

Project homepage

Visit the dedicated homepage for this project.

Newest Release

Latest version 41.0 released on 17 September 2021.

App is translated

This app is available in your language.