Cheese

Neem foto's en video's met die webkamera, met oulike grafiese effekte

Cheese gebruik jou webkamera om fotos en videos te neem, pas grafiese effekte toe en laat jou toe om die genot met ander te deel.

Neem baie fotos vinnig na mekaar met sarsiemodus. Gebruik die stophorlosie om jouself tyd te gee om reg te maak vir die foto, en wag vir die flits!

Cheese gebruik GStreamer om effekte oor fotos en videos te plaas. Met Cheese is dit maklik om fotos van jouself, vriende en troeteldiere te neem en met ander te deel.

Get involved

Explore the interface

Get to know us

More Information

Learn more

Visit the online help page for this app.

Project homepage

Visit the dedicated homepage for this project.

Newest Release

Latest version 3.38.0 released on 16 September 2020.

App is translated

This app is available in your language.