GNOME Maps

Find places around the world

Padkaart gee vinnige toegang tot padkaarte van regoor die wêreld. Dit laat mens toe om vinnig 'n gewenste plek te vind deur te soek vir 'n stad of 'n straat, of om 'n ontmoetingspunt op te spoor.

Padkaart gebruik die gesamentlike OpenStreetMap-databasis, geskep deur honderde duisende mense regoor die wêreld.

Get involved

Explore the interface

More Information

Project homepage

Visit the dedicated homepage for this project.

Newest Release

Latest version 41.0 released on 18 September 2021.

Sparsely translated

Only a small part of this app is available in your language.