GNOME Sagteware

Programbestuurder vir GNOME

Sagteware laat mens nuwe programme en uitbreidings vind en installeer en kan ook reeds geïnstalleerde programme verwyder.

GNOME-sagteware stal uitgesoekte en populêre toepassings uit met nuttige beskrywings en heelwat skermskote per toepassing. Toepassings kan ontdek word deur deur die kategorielys te blaai of deur te soek. Mens kan ook die stelsel bywerk met 'n vanlynbywerking.

Get involved

Explore the interface

Oorsigpaneel
Besonderhedepaneel
Besonderhedepaneel
Geïnstalleerpaneel
Bywerkingspaneel
Bywerkingspaneel
Die bywerkingsbesonderhede

Get to know us

More Information

Project homepage

Visit the dedicated homepage for this project.

Newest Release

Latest version 41.0 released on 17 September 2021.

Partially translated

Some parts of this app are available in your language.