Skyfgebruik

Kontroleer gidsgroottes en beskikbare skyfspasie

'n Eenvoudige toepassing om u skyfgebruik en beskikbare spasie onder beheer te hou.

Skyfgebruik kan spesifieke gidse, stoortoestelle en aanlynrekeninge skandeer. Dit bied 'n boom en 'n grafiese voorstelling wat die grootte van elke gids aandui, wat dit maklik maak om te identifiseer waar skyfspasie vermors word.

Get involved

Explore the interface

Get to know us

More Information

Project homepage

Visit the dedicated homepage for this project.

Newest Release

Latest version 41.0 released on 21 September 2021.

Partially translated

Some parts of this app are available in your language.