GNOME Horlosies

Horlosies vir wêreldtyd, plus wekkers, stophorlosie en 'n tydteller

'n Eenvoudige en elegante horlosie toepassing. Dit bevat wêreldhorlosies, wekkers, 'n stophorlosie en 'n tydteller.

Doelwitte:

  • Wys die tyd in verskillende stede regoor die wêreld
  • Stel wekkers om jou wakker te maak
  • Meet die verloop van tyd met 'n akkurate stophorlosie
  • Stel tydtellers om jou kos behoorlik gaar te maak

Get involved

Explore the interface

Get to know us

More Information

Learn more

Visit the online help page for this app.

Project homepage

Visit the dedicated homepage for this project.

Newest Release

Latest version 40.0 released on 23 Maart 2021.

Partially translated

Some parts of this app are available in your language.